This auction has closed with no winners.
View the relisted Item
View the relisted Item
View other items offered by Human01648

Similar products

R30 shipping
Outspan - Die Goue Oes, Die Geskiedenis van die Suid Afrikaanse Sitrusbedryf deur A.P. Cartwright
R150
Europa en die Tweede Vryheidsoorlog deur G D Scholtz
R95
R30 shipping
Die Afrikaanse Wereldbeskouing
R800
R30 shipping
Die Privaatreg van die Suid-Afrikaanse Bantoe - Deur N.J.J. Olivier
R500
Het die Afrikaanse volk n toekoms deur GD Scholtz (Afikana) 1954
Het die Afrikaanse volk n toekoms deur GD Scholtz (Afikana) 1954
Het die Afrikaanse volk n toekoms deur GD Scholtz (Afikana) 1954
Het die Afrikaanse volk n toekoms deur GD Scholtz (Afikana) 1954

Het die Afrikaanse volk n toekoms deur GD Scholtz (Afikana) 1954

0 was available / secondhand
R90.00 auction closed
Closed 26 May 24 13:31
Shipping
Standard courier shipping from R60
R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 5 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer Protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
614477597

Uitgegee in 1954.

Die slothoofstuk van Suid-Afrika en die wereldpolitiek was die uitgangspunt vir twee van Scholtz se volgende boeke, naamlik Het die Afrikaanse volk 'n toekoms ?23 en die Die gevaar uit die Ooste, 24 wat onderskeidelik in 1954 en 1957 verskyn het - dus binne 'n dekade van die bewindsaanvaarding van die Nasionale Party, wat gehoop het om deur sy apartheidsbeleid 'n blywende oplossing van die rassevraagstuk in Suid-Afrika te bewerkstellig en daarmee 'n veilige toekoms vir die Afrikaners te verseker. Scholtz se besinning oor die veranderde plek van sy land in die intemasionale politiek het horn met bekommemis oor die toekoms vervul en horn laat soek na 'n antwoord op die vrae: Wat gaan word van die klein blanke volk aan die suidpunt van Afrika? Watter weg moet hy volg om behoue te bly? Indien die verkeerde weg ingeslaan word, is hy gedoem en staan sy "ondergang" en "verdwyning" vas. Dit was waarskynlik hierdie Toekoms-boek wat Verwoerd die gevleuelde woord "Skep u eie toekoms" laat aanneem het. Scholtz was oortuig dat die ontstaan van die Afrikanervolk te danke was aan die oorheersende posisie wat die blanke ras van Wes-Europa sedert die einde van die 15de eeu in die wereld, veral in die Ooste, beklee het. Die Nederlandse en Britse vloot was 'n voorwaarde vir sy groei en ontwikkeling in isolasie. Solank Europa die wereld oorheers het, het die Afrikaner 'n veilige toekoms gehad. As gevolg van die Tweede Wereldoorlog het die Weste verswak en na 400 jaar sy oorheersende posisie in die wereld verloor. Dus die groot faktor wat die geboorte en groei van 'n klein blanke volk aan die suidpunt van Afrika moontlik gemaak het, het teen 1954 nie meer bestaan nie, wat beteken dat die wereld van die Afrikaners radikaal verander en 'n donker wolk oor hulle toekoms gehang het. Hulle het 'n deel van die groot wereldgeheel geword en nie langer kon gese word dat wat in die buiteland gebeur hulle nie raak nie.

Please check my other listings as I gladly combine items.

https://www.bidorbuy.co.za/seller/1431565/Human01


More from this seller

View all
R30 shipping
Exquisite vintage doily with turquoise glass beads
R110 No bids
R30 shipping
Beautiful embroidered vintage tray cloth cloth
R140 No bids
R30 shipping
The Colour book of Crochet by Mary Stalling
R160 No bids
Roeiers op die rugbreekrivier - Maretha Martens
R70 No bids