Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Uitgawe beperk tot 1000 eksemplare waarvan hierdie die luukse uitgawe is.
Uitgegee deur Vereeniging 'Zuid-Afrikaansche Stichting Moederland' in 1973.
Luukse leerband met bewaarkassie. Geteken met inskripsie deur skrywer.
92 blaaie.
Die huis Keizersgracht 141, tans "Suid-Afrika Huis" genoem, noudat daar al 'n halwe eeu aan gewerk is vir die kulturele en ekonomiese betrekkinge met Suid-Afrika.