Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
*** No International Shipping***
AGV DIE ELEKTRISITEIT KRAG ONDERBREKINGS WAT KOMMUNIKASIE VERINNEWEER, LAAT ASB 'N DAG OF WAT TOE VIR ALLE KOMMUNIKASIE.
AS ENIGSINS MOONTLIK SAL ITEMS GEKOMBINEER WORD OM POSGELD TE BESPAAR.
Het insluiten van de Boeren Republieken In twee delen (Dr WJ Leyds) HIERDIE IS DEEL II1914 uitgawe, 434pp. Nederlandse teks.
Ou boek met die bladsye rande oneweredig soos wat die gebruik destyds was.
Vergelingskolle (foxing) op sommige plekke - beinvloed nie die teks nie. Hierdie kolle se oorsprong is die suur en papiergehalte wat gedurende die drukproses destyds gebruik was.
Die voorste karton buiteblad is los maar kan gerestoreer word.
Rugkant ook nie so duidelik nie. Teksblok baie goed slegs die buiteblaaie benodig bietjie werk. Sien die fotos.