R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Hardeband, 778 bladsye, uitgegee deur Höveker & Zoon, Amsterdam. Geen publikasiedatum. "Voorrede" deur Dr. Andrew Murray gedateer 16 Augustus 1894. Op die voorste skutbladsy is die naam, adres en datum, Sept. 1896, van die vorige eienaar. Die buiteblaaie het vergulde titels en embleme op die voorkant en rug. Die binding is goed, maar die buiteblaaie het los gekraak van die skutblaaie. Binne is die boek mooi skoon. Geringe slytasie by rug-eindes en hoeke van buiteblaaie gestamp. Die volle titel is: "Eene Geschiedenis van de Vervolgingen der Christelijke Kerk." Voor Zuid-Afrika berwerkt naar het oorspronklijke van John Foxe door Dr. D.P. Rossouw. S/w illustrasies illustreer dele van die teks. 'n Pragtige kopie. Sien asb foto's vir inhoud en toestand. Geen oorsese versending.