This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by The Book Traders5123

Similar products

Het Olifante Elmboe? Outobiografiese verdigsels soos bygelieg deur P.G. du Plessis
Sold

Het Olifante Elmboe? Outobiografiese verdigsels soos bygelieg deur P.G. du Plessis

Secondhand 1 was available
R55.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
BT7004
Bob Shop ID
58475307

Het Olifante Elmboe - P.G. du Plessis - Tafelberg - 1988, eerste sagtebladuitgawe, derde druk - 110pp, 'n ongeleesde kopie.

Outobiografiese verdigsels soos bygelieg deur P.G du PlessisIn Het olifante elmboë? vertel P.G. du Plessis van ontmoetings. Van kennismakings met mense en menslike lotgevalle wat hom diep geraak het; hom ontstel, besiel of geamuseer het; soms op verrassende wyse sy lewensuitkyk beïnvloed het.Met teerheid en humor vertel hy van ontmoetings met kinders, wat hom laat besef het hoe verlossend die vrye spel van die verbeelding en die hart is in ’n samelewing wat almal wil hokslaan.Hy vertel ook van konfrontasies met die dood: van Freddie, die skoolseun wat in Schoonspruit se bruin stormwater weggeraak het; van John, die statusverslaafde sakeman wie se gejaagde lewe eindig in ’n beriggie op bladsy vyf van die koerant; van Joggie, die boer, verslaan deur droogte, wat nie wil leef om die stem van die afslaer op sy erfplaas te hoor nie.

Heerlik satiries is sy duiwelstories, waarin hy vertel hoe Beëlsebub by sy vuurtjie op die plaas kom sit en kookwater-voorstelle doen oor die verdere uitbuiting van Afrikaner-sondes.

En dan is daar Mattewis, sy vertroueling op die plaas, ’n gebore filosoof wat dinge kostelik kan raaksê. “In die nag loop ’n mens se uithou op reserve”, lui een van sy “wette”, en ’n ander: “’n Mens lad altyd die mooiste vir jou eie spieël, behalwe in die oggend.”

Geil stories, snaakse stories, hartseer stories – die hele spektrum van die lewe word hier bestryk en wat ’n mens bybly, is die ruime menslikheid van hierdie verteller.

Customer ratings: 1 ratings

easy and pleasant transaction
16 May 2012