Hier skryf Peter sy boek Hhhakkel waarin hy met liefde en begrip oor sy eie en ander hakkelaars se ervaring op skool, op universiteit, en in die algemene handel en wandel skryf. Die probleem van hakkel word fisiologies, sielkundig, maatskaplik en opvoedkundig omskryf en maak sodoende die pad vir begrip oop. Die boek word in Engels vertaal as Coping with stuttering en in 1991 word n bygewerkte uitgawe getiteld Oorwin hhhakkel gepubliseer. Hy is betrokke by die Suid-Afrikaanse Vereniging vir Hakkel en versorg die Vereniging se nuusbrief, terwyl hy ook voorsitter was van die Kaapstadse tak van Speakeasy, n nasionale ondersteuning- en selfhelpvereniging vir mense wat hakkel.Hhhakkel - Peter Louw. Tafelberg 1987. ISBN 9780624024323

Title: Hhhakkel
Author: Peter Louw
Publisher: Tafelberg
Year: 1987
Number of pages: 109
ISBN: 9780624024323
Books are all in a used condition unless otherwise stated and may contain signs of wear and handling. Items are inspected before listing to ensure they are in an acceptable condition. Please ask questions if you need more details on an item's condition.
Books are shipped within one business day of checkout. If you select EFT as payment method, it may take somewhat longer for payment to reflect on our side before we are able to dispatch.
We offer Pargo Pickup (3-5 business days), local collection in Somerset West or Aramex door-to-door courier (1-2 business days). Shipping options can be selected at checkout.
We recommend Aramex courier as a fast no-contact delivery method available to all destinations within South Africa. Tracking number will be supplied once your shipment has been been processed.
See more of our books at
https://www.bidorbuy.co.za/seller/1245451/T_Wever