Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hier kiep-kiep, daar kiep-kiep deur Toek Blignaut, 1970. 232 Bladsye. Bladsye is geel agv ouderdom en buitekant is vuil. Op die agterste bladsye is 'n resep in pen ingeskryf maar die inhoud is steeds goed. Onder 1kg.