Hier sit die Manne -- P. G. Du Plessis

Secondhand
1 available
R40.00
Shipping
Standard courier shipping from R60
R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Free collection from Van Riebeeckstrand, Cape Town
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready. Ready for collection by Tuesday, 4 June.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 6 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
HJGC
Bob Shop ID
615220174

Toestand : Goed.

Eerste druk, Perskor, 1983, Hardeband - Kroegstories - 92pp.

'n Versameling kroegstories wat P. G. du Plessis vir Hoofstad geskryf het toe hy hoofredakteur van die koerant was. Soos sy Kooperasiestories wat hy vir Die Transvaler geskryf het, was die rubriek so suksesvol dat dit wyer bekendstelling in boekvorm verdien.

Die sketse is, soos die Kooperasiestories, gebou om n paar karakters. In hierdie geval kroegvlieë soos Jellie Labuschaan en Fred wat in Jannetjie se kroeg boer. Deur die humor van die verhale skemer daar in Hier sit die manne . . . dikwels n lewenswaarheid, n les, n stukkie hartseer menslikheid, selfs so bietjie van die tragiese deur.

Maar allereers is dit storievertel en n oog vir die snaakse waarop die verhale se aanspraak op die aandag van die leser berus. Hier sit die manne is, soos Kooperasiestories op Donderdag, egter ook sketse vir lees en herlees omdat n mens elke keer iets nuuts raaklees.

Ons kombineer posgeld, so kyk gerus na ons ander items wat aangebied word.

Please Click ---> HERE <--- to see all the items PTO Books is selling.

More from this seller

View all
Saturae: die essays - opgedra aan Lucianus van Samosata (125-190 n.C.) -- M. M. Walters
R59
Jigsaw: A Novel -- Campbell Armstrong
R28
The Song of Roland [Translation by Dorothy L. Sayers]
R28
Waar jakkalse huil -- Elrien Scheepers **GETEKEN**
R68
Add to cart

Similar products

HIER SIT DIE MANNE.... PG du Plessis
R65
Teerling - P.G. du Plessis
R79
Die Nag van Legio, P.G. du Plessis
R35
Hier sit die Manne... PG du Plessis - 1st Ed
R80