Hier sit die Manne -- P. G. Du Plessis Hier sit die Manne -- P. G. Du Plessis Hier sit die Manne -- P. G. Du Plessis Hier sit die Manne -- P. G. Du Plessis Hier sit die Manne -- P. G. Du Plessis Hier sit die Manne -- P. G. Du Plessis Hier sit die Manne -- P. G. Du Plessis
Hier sit die Manne -- P. G. Du Plessis Hier sit die Manne -- P. G. Du Plessis Hier sit die Manne -- P. G. Du Plessis Hier sit die Manne -- P. G. Du Plessis
Hier sit die Manne -- P. G. Du Plessis
+3

Hier sit die Manne -- P. G. Du Plessis

1 available / secondhand
R40.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
R35.00 pickup point shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R5.00 pickup point shipping applies to orders over R100.00. There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
HJGC
Bob Shop ID
644674765

Toestand : Goed.

Eerste druk, Perskor, 1983, Hardeband - Kroegstories - 92pp.

'n Versameling kroegstories wat P. G. du Plessis vir Hoofstad geskryf het toe hy hoofredakteur van die koerant was. Soos sy Kooperasiestories wat hy vir Die Transvaler geskryf het, was die rubriek so suksesvol dat dit wyer bekendstelling in boekvorm verdien.

Die sketse is, soos die Kooperasiestories, gebou om n paar karakters. In hierdie geval kroegvlieë soos Jellie Labuschaan en Fred wat in Jannetjie se kroeg boer. Deur die humor van die verhale skemer daar in Hier sit die manne . . . dikwels n lewenswaarheid, n les, n stukkie hartseer menslikheid, selfs so bietjie van die tragiese deur.

Maar allereers is dit storievertel en n oog vir die snaakse waarop die verhale se aanspraak op die aandag van die leser berus. Hier sit die manne is, soos Kooperasiestories op Donderdag, egter ook sketse vir lees en herlees omdat n mens elke keer iets nuuts raaklees.

Ons kombineer posgeld, so kyk gerus na ons ander items wat aangebied word.

Please Click ---> HERE <--- to see all the items PTO Books is selling.

Add to cart

Recently viewed

See more
Radbraak - Gedigte - Jolyn Phillips
R55.00
21% OFF
Birds of Marsh and Shore Birds The Orbis encyclopedia of Birds of Britain and Europe Birds
R395.00 R500.00
MONTY ROBERTS JOIN-UP Horse Sense for People
R110.00
CD - The Beautiful South - Welcome To
R39.00

Similar products

Kooperasiestories op Donderdag deur P.G. du Plessis
R49.00
Die Nag van Legio / P.G. du Plessis
R35.00
Die Nag van Legio / P.G. du Plessis
R40.00
57% OFF
Halfeeu - P.G.Du Plessis
R100.00 R230.00