Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
HIER STAAN ONS . Geloftefees Bundel . 1971
Hierdie brosjure is uitgegee in opdrag van die Bloedrivierkommissie om saam te val met die ingebruiksneming van die gerestoureerde
Bloedrivier slagveld in 1971
Versprei deur NG Kerk Boekhandel.
Buiteblad het stofkolle op agterblad en dit is al skade.
Die boek is verder in 'n puik toestand.
Vra gerus vra en ek sal dit vir u beantwoord.