Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
'n Afrikaner Volkswag-publikasie, 1994 (eerste druk)
Hardeband; A4 grootte; 220 bladsye. Baie netjiese toestand.
Hier Staan Ons Geloftefeesbundel
Die bundel is uitgegee in opdrag van die Bloedrivierkommissie om saam te val met die ingebruikneming van die gerestoureerde Bloedrivierslagveld in 1971. Dit bevat geskiedkundige informasie oor die trek, die zoeloes, rolspelers en toerusting soos waens en wapens.Die 9 artikels in die eerste afdeling is gelees as n aanvulling by die laergodsdiens by die wa wat op die 9 aande voor die fees van 1971 op die roete van die Wenkommando getrek het vanaf Danskraal tot by Bloedrivier.