Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hierdie Land van Leuens : 'Brieven uit die Kaap Kolonie oor die Anglo-Boere Oorlog' van C. Louis Leipoldt, edited by Wium van Zyl
Twaalf briewe soos gepubliseer in die Amsterdamse koerant, Het Nieuws van de Dag, 21 Mei 1900 tot 7 Oktober 1901. Pitkos vir belangstellendes in die Anglo-Boereoorlog sowel as Afrikaanse letterkunde.