| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Toortsie is 'n ou-bekende in Bantingkringe en het naam gemaak met haar eerste boek, Toortsie se Bantingboerekos. Haar resepte is eenvoudig en maklik om te maak terwyl dit geurig is. Hierdie is slegs 'n VOORBEKENDSTELLINGSAANBOD. Neem asseblief kennis dat die boek nog in druk is en dat dit eers teen Dinsdag, 4 November beskikbaar sal wees.Toortsie se Bantingboerekos is ook by Bidorbuy te koop. Dit is ook in Engels beskikbaar, naamlik: Toortsie's Banting Bash! Posgeld is gratis as gewone posdiens binne die grense van Suid-Afrika gekies word. Vir alle ander opsies is posgeld betaalbaar. PRE LAUNCH OFFER GELDIG TOT Sondag 5 November 2017 om 23:00 |