Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hiers Tant Alie weer deur Mike Heine
Die onnutsige Tant Alie, gegrond op Mike Heine se radioverhaal, se kwinte en kwaste sluit twee wewenaars in en talle humoristiese ervarings in.
Tafelberg Uitgewers, EERSTE UITGAWE 1987, 149p.
Toestand: Hardeband, stofomslag goeie toestand. Ex-libri merk en stempels.
Verpakking en Posgeld R60 (in S.A.)
OM TE VERSEKER DAT DIE PRYS VAN MY BOEKE BEKOSTIGBAAR EN LAAG BLY, GAAN BOEKE SLEGS MAANDAE GEPOS WORD. (WEENS VERHOOGDE KOSTE VAN BRANDSTOF, VERPAKKING, POSGELD EN PARKERING). Indien u die boek (e)/item(s) dringend benodig of ander reëlings wil tref, kontak my gerus.
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R60 per 1 kg boeke en R8 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy.
BESPAAR OP POSGELD DEUR MEER AS EEN BOEK TE BESTEL!