Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Sagteband, 176 bladsye.
Eerste uitgawe 2011.
Goeie gebruikte toestand. Klein boekwinkelstempel op skutblad. Sigbare vou links bo op omslag agter. Ligte vlekkies op laaste bladsy (bevat slegs aanprysings vir die skrywer, die boek is al klaar teen daardie tyd), andersins netjies. Goeie kopie.
Ek vra geen posgeld op addisionele items nie, so kyk wat ek nog het en spaar.