Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Avontuur aan die Mexikaanse grens.
Al Connell het net een ambisie: om vrederegter van Tombstone te word. Nie ter wille van reg en geregtigheid nie, maar om geld te maak uit die onwettige insmokkel van Chinese en diamante. Die twee manne wat in sy pad staan, laat hy vermoor. Dan bly die jong Frank Blinn oor, wat glo Connell is sy vriend.
Eerste Afrikaanse uitgawe in 1964 gepubliseer deur Tafelberg-Uitgewers, Kaapstad. Toestand: Goed. Blaaie effens verbruin. Stofjas deur plastiek beskerm.