Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
5 boeke -almal sagteband - vanaf 1957 - Desember 1958, versending vir almal saam is R45 in RSA- geen oorsese versending. sien asb hieronder n beskrywing vir elke boek - alle volumes het Engelse en Afrikaanse artikels
1- eerste jaargang nr 3 Februarie 1957 sagteband ,die sagteband het n paar merkies aan, die teks is skoon en die binding goed
2-tweede jaargang no 1 Junie 1957- sagteband , die sagteband het n paar merkies aan, die teks is skoon en die binding goed
3-tweede jaargang no 2 -September 1957 -sagteband , sagteband het koki geskryf voorop, teks is skoon en die binding goed
4-derde jaargang nr 2 Junie 1958-sagteband, sagteband het n paar klein merkies aan, teks is skoon en die binsing goed
5-derde jaargang nr 4-Desember 1958 - sagteband - sagteband het n paar klein merkies aan, teks is skoon en die binding goed