Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die boek bied 'n omvattende en ryklik geillustreerde beeld van di meer as 370 historiese monumente van die Republiek.
·
Formaat: - Hardeband in seilagtige omslag. Geen stofjas.·
Toestand beoordeling: - Boek mooi stewig. Naam verskyn voorin anders sonder beletsel.·
Gewig sonder verpakking: - 1602gPos en verpakking vir hierdie item: - R35.00
Ek konsolideer graag aankope om posgeld te optimaliseer.
Huidige tariewe = R25.00 tot en met 1kg. R35.00 oor 1kg tot en met 2 kg. R5.00 addisioneel vir elke kg daarna.
Baie dankie vir u besoek aan SurferBayBooks.