Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
*** No International Shipping***
AGV DIE ELEKTRISITEIT KRAG ONDERBREKINGS WAT KOMMUNIKASIE VERINNEWEER, LAAT ASB 'N DAG OF WAT TOE VIR ALLE KOMMUNIKASIE.
AS ENIGSINS MOONTLIK SAL ITEMS GEKOMBINEER WORD OM POSGELD TE BESPAAR.
Historiese Opstelle (Gustav Preller)Hardeband boek, 242pp.
1925 Uitgawe. Geen inskrywings, skoon en netjies.
Binne voorblad is versterk met bree sellotape baie netjies gedoen. Die binding voel sterk maar sien die foto van die titelblad binne waar gesien kan word die binding is nie optimaal nie. Soos genoem voel die binding goed en is die boek in die geheel in goeie toestand.
Uniforme vergeelde bladsye.
Inhoud dek geskiedenis, Boere Republieke, Piet Retief, Louis Trichardt, Christiaan de Wet, Eugene Marais, Die Unie en Frederik die Grote.