Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
70 hoofstukke met pragtige 414 kleurillustrasies. Beskawings voor en Na Christus Ook Anglo-Boereoorlog ens bladsye 392,393,394 met illustrasies en Hoofstuk oor die opkoms van Afrika met illus.. Ontstaan van die mens, Verhaal van Sumerie, Land van Faraos, Babiloniers, Minoiese beskawing, Hetiete Klein asie, Indus vallei, chinese beskawing, Israeliete, Assiriese ryk Persie, China goue era, Ou Griekeland, 7 konings van Rome, Persiese mag kwyn, Perikles en Alexander die Grote, Romeinse Republiek, Rome stoot sy voelers verder uit, Parthie, Keltiese volke, Julius Caeser, Maoerja Koninkryk, Groot Han Dinastie van China, Rome van Augustus, 4 Eeue van Romeinse Ryk, Bisantynse ryk, Islam, Kelte, Sassaniek ryk, Antieke beskawing Amerika, Middeleeue,Ontdekkingsreise, China na Koeblai-Khan, Verre Ooste, Opkoms van Engeland, Kelte se mag, Asteke, Inkas, Osmaanse ryk, Persie, Spanje en Portugal, Groot Brittanje, Frankryki, Duitsland, Holland seemoondheid, Italie word 'n nasie, Mogol ryk in Indie, Mantsjoes in China, Japan en verre ooste, wereldoorloe ens. ens. .
KENNIS Hardeband 440 bladsye mooi kondisie Human & Rousseau (skoon en goed gebind) met Register agter in boek.
.