Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hardeband met Stofomslag. Bladsye177. Nasionale Boekhandel.
Bladsye skoon en ferm gebind met hier en daar potlood notasies wat uitgevee kan word. Boek is nog netjies. Rugnaat, skarniere en binding goed. Omslag borde goed. Stofomslag redelik.
n Lieflike boek en goed vir sy ouderdom
Die verhaal van n bul en jongseun, treffende jeug en volks verhaal.