Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
1971 boek lyk vir my splinternuut en ongelees. >>> Kostelik ! - Die skrywers is glo twee broers wat vroeër bekend was vir hulle kinderboeke. Hierdie is egter nie 'n kinderboekie nie. - Dit is geskryf asof dit 'n klompie briewe is wat 'n ou boer aan sy seun op universiteit skryf. Hy boer iewers naby Steynsburg, maar is weens 'n beroerte in 'n rystoel en moet nou van die stoep af boer.