Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: Annarie Linde
Formaat: Klein Sagteband
Toestand: Soos Nuut
Wilmien se rit in uitspattige klere in 'n moltrein in Londen lok kommentaar van twee Suid-Afrikaners wat nie weet sy is 'n landgenoot nie. Sy keer terug na haar geboorteland en kry werk op Skoongesig, waar sy uitvind haar werkgewer is die casanova van die moltrein se pa!
Van die begin af is daar 'n vonk tussen haar en Christiaan, maar dis ook net waar dit bly, want hy vertrou haar nie. Sy ignoreer die kortsluitings wat hy in haar hart veroorsaak, want die beeldskone Anay bly om Christiaan draai.
Wanneer dinge uiteindelik vir hulle begin uitwerk, vind Christiaan uit sy is die meisie van die moltrein en toe is die vet behóórlik in die vuur.
New Brand new and unread book.
As New A secondhand book that can easily pass for a new one.
Very Good Book is in great condition with only a minor blemish here and there.
Good Book shows visible reading wear but nothing serious.
Fair Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.
Worn Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a "reading copy"). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.