Hoe Ek Dit Onthou - Francois van Coke & Annie Klopper (Paperback)
Check my rate
| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Title: Hoe Ek Dit Onthou
Author: Francois van Coke & Annie Klopper
ISBN-13: 9780795710537
Format: Paperback / Soft cover
Language: Afrikaans
Publisher: Queillerie (Kwela Books)
Publication Date: September 2024
Pages: 256 pages
Condition: Open box / Never been read
In hierdie rou en meesleurende outobiografie vertel Francois van Coke, die legendariese voorsanger van Fokofpolisiekar en Van Coke Kartel, in sy eie stem die gebeure wat hom as mens en musikant gevorm het.
Die boek bied sy unieke perspektief op reuse-mylpale soos die sukses van sy sololoopbaan en die treffer "Toe vind ek jou", maar skram nie weg van die minder bekende, intieme stories nie. Van Coke deel openhartig oor wilde partytjies, dwelms, aande in polisieselle, asook liefde, sobriety en vaderskap. 'n Absolute moet-lees vir enige aanhanger van Suid-Afrikaanse rockmusiek!