| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Skielik kom jou 6-jarige by die huis en vra: “Wat is ’n moffie?” Of jou dogter van 10 begin neul oor ’n selfoon. Jy kom agter jou 11-jarige is ’n boelie. Of jou kind sit heeldag agter ’n toe deur... Dan kom jy agter daar is bitter weinig raad oor hoe jy 6- tot 12-jariges moet hanteer. Dit is di¿¿ leemte wat hierdie boek vul. Ouers worstel dikwels met vrae waarmee hulle nie noodwendig na ’n sielkundige wil hardloop nie. Maar hulle wil steeds weldeurdagte raad h¿¿, benewens die goedbedoelde maar uiteenlopende menings van familie of vriende. Hulle wil ook weet wanneer dit nodig is om wel ’n kenner se hulp in te win.
Dit is hiermee dat ouerskapskenner Suzette Truter help. Sy bied antwoorde op die uiteenlopende vrae waarmee ouers te doene kry spesifiek in hierdie tussenfase. Met die hulp van kenners ondersoek sy kwessies soos asosiale gedrag, kinders en tegnologie, magsverhoudinge en aandagafleibaarheid. Die boek bied nie net raad nie, maar ook insig in die leefw¿¿reld van die kind.
’n Betroubare en vriendelike gids vir raad-op ouers.
| By: | Suzette Truter |
| Pages: | 216 |
| Publisher: | Tafelberg Publishers Ltd |
| Format: | Paperback |
| Isbn: | 0-624-04968-X |
| Isbn13: | 978-0-624-04968-5 |