Hoe God ons heelmaak / Hoe God ons dra

Hoe God ons heelmaak / Hoe God ons dra

2 available / secondhand
R35.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
5023002
Bob Shop ID
612300878

Skrywer: Maretha Maartens

Formaat: Groot Sagteband

Toestand: Baie Goed

Die meeste van ons wonder soms hoekom bepaalde dinge met ons gebeur, of ons voel die lewe behandel ons onregverdig. Dit is in sulke tye dat Christene vir God wil vra hoekom Hy hierdie onaangename gebeurtenisse in hulle lewe toelaat. Hulle het dan nog altyd gedink hulle leef volgens sy wil.

In Ware verhale van geloof vertel 22 mense uit verskillende dele van die samelewing van die keuses wat hulle in sulke moeilike tye gemaak het. Vir ons elkeen kronkel die lewenspad verskillend. Tog is dit midde-in sulke onverwagte oomblikke dat die ware helde van die lewe gebore word doodgewone mense wat weier om die knie te buig voor daardie een groot terugslag. Dit is hulle wat glo 'n nuwe pad is moontlik, en dit dan dag vir dag oopkap en oopleef. Hulle lewens vertel luidkeels dat onverwagte slegte dinge of onverwagte goeie dinge nie die laaste sê oor ons het nie.

Daar is iets wat elkeen van die 22 mense in hierdie stories gemeen het: Hulle het gekies om die beheer van hulle lewe aan Jesus Christus oor te gee. Word geinspireer deur hulle stories en laat dit jou geloof versterk.

Add to cart

Recently viewed

See more
Last Kingdom: Seven Kings Must Die (DVD)
R338.00
Tina Turner ‎– Foreign Affair (with lyrics inner) - Vinyl LP Record - Very-Good+ Quality (VG+)
R490.00
SLEEVING HEATSHRINK 12mm BLACK, 100mm CUT PCS S-901-12MM-BK-100 *DBK*
R3.04
Gem Silicone Mould
R185.00

Similar products

Die wetenskap ons wereld ons lewe by JM le Roux
R15.00
Ons is die Plan by Frans Hancke – Hoe die Gemeente ’n Verskil Kan Maak
R79.00
God Is Steeds God
R235.00
Hoe Leer Ons Kinders Bid? Annieria McFarlane
R60.00