Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hoe nou gemaak? - Johanna De Wet
Sagtebandn Nuttige handleiding wat 'n ereplek in elke Suid-Afrikaanse huis behoort te he. Maklike oplossings op daaglikse probleempies wat in en om die huis ontstaan, word hier prakties en effektief beantwoord. Van die behandeling van algemene kwale soos slaaploosheid, tot die skoonmaak van yskaste en silwerware. Daar is nuttige raad vir die gaarmaak en preservering van voedsel, algemene noodhulpwenke asook wenke vir buitelugliefhebbers.
See pics for condition |
More of our collection Here
https://www.bobshop.co.za/seller/3088007/Vix_collections
|