Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Jy't reg gelees! Hierdie boek wys vir jou hoe 15 maklike keuses jou lewe in 'n groot gemors kan verander nog voor jy klaar is met hoerskool. Ons is tog nie gemaak om voor 16 al lewensmoeg en op te wees nie? Kom lees dus saam oor die 15 stupidste keuses wat 'n mens moontlik kan maak, en besluit vandag om jou lewe weg te stuur van verwoesting en die lewe regtig voluit te geniet.
This book is in very good condition.