Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
1964 hardeband - geen stofomslag - 402 bladsye, die hardeband het merkies aan en die rugkant het effens verdonker, die bladsye is liggies vergeel, bladsy 209 was die hoekie bo gevou, die teks is skoon en die binding goed, versending R30 in RSA- Geen oorsese versending