Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hierdie klasleesboek is so saamgestel dat al die leeserder in die klas saam kan lees, begelei deur die opvoeder.
Die reeks bied ook 'n volledige handleiding aan die opvoeder oor die soorte lees, hoe om 'n leesles aan te bied, leesspeletjies en taal- en praataktiwiteite. 'n Handleiding by elke boek is gratis aanlyn beskikbaar by bestbooks.co.za.