Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Danny Fourie
Large Paperback
Ons weet dat die maan iets met die getye te doen het, maar het jy geweet dat jy met volmaan altyd dieselfde kant van die maan sien? Of dat weerligstrale vol vernietigende elektrisiteit is, maar dat n elektriese paling n lading van tot 600 volt kan vrystel?
Hierdie feite is deel van n magdom kennis oor die natuur, fisiese wetenskap en die ruimte wat die RSG-program Hoe verklaar jy dit? reeds jare lank beantwoord. Hierdie publikasie bevat n keur uit die honderde vrae van nuuskierige luisteraars wat deur kundiges verduidelik is om die wreld minder vreemd te maak, want nie alle kennis van die wreld om ons is voor die hand liggend nie. Daar is honderde verskynsels in die natuur en ruimte wat vra om verklaar te word. Dan praat ons nie eens van die mensgemaakte uitvindings soos die internet, persoonlike rekenaars, globale posisioneringstelsels, selfone, radiogolwe, teorie van evolusie, relatiwiteitsteorie, nar
Agter die alledaagse skuil die fassinerende werking van kragte en wette en die wetenskap in werking: Wat bepaal dat n mens se hart aan die linkerkant van die liggaam sit? Hoekom vries water in n dam van bo en nie van onder af nie? Kan gene deur omstandighede gemodifiseer word? Hoe verklaar jy dit? is n boek wat jou belangstelling in die wreld om jou sal prikkel. Dit is n boek wat op sy eie gelees kan word, wat op die koffietafel kan l en wat saam kan gaan kamp om wonderlike gesprekke om die braaivleisvuur uit te lok.
Discover Readmatter - Your premier destination for secondhand books online. As South Africa's leading online secondhand bookshop, we specialize in offering a wide selection of preloved bargain books. From timeless classics to modern bestsellers, find exceptional value and quality with every purchase. Trust Readmatter
About ReadMatter
Readmatter Bookshop has proudly served customers on Bobshop since 2008. As a verified seller, we offer a trustworthy shopping experience, maintaining an impeccable 100% positive rating from our buyers. With three strategically located depots across the greater Gauteng area, all orders are promptly dispatched from our Johannesburg North branch. Shop with confidence at Readmatter!
Can't find a book anywhere? We can help
We network with other booksellers to source the books you are looking for. Looking for a specific author or title? Let us know in the comments and we will try find it for you. We have access to over 100 000 books.
Condition & Availability
All our books are secondhand unless stated otherwise. Since we operate a network of physical stores in addition to our online presence, and update our Bobshop inventory only at the close of each business day, there may be occasions where items listed as available online have already been sold in-store. In such instances, we will provide a full refund promptly.
Readmatter is the proud sponsor of Penguins "Blikkies" and "Bos" at the East London Aquarium.