Hoe Verklaar Jy Dit? - Danny Fourie

Secondhand
1 available
R75.00
Shipping
Standard courier shipping from R60
R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 15 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
615826171

2016 sagteband met 180 bladsye in baie mooi toestand.

Ons weet dat die maan iets met die getye te doen het, maar het jy geweet dat jy met volmaan altyd dieselfde kant van die maan sien? Of dat weerligstrale vol vernietigende elektrisiteit is, maar dat 'n elektriese paling 'n lading van tot 600 volt kan vrystel?

Hierdie feite is deel van 'n magdom kennis oor die natuur, fisiese wetenskap en die ruimte wat die RSG-program Hoe verklaar jy dit? reeds jare lank beantwoord. Hierdie publikasie bevat 'n keur uit die honderde vrae van nuuskierige luisteraars wat deur kundiges verduidelik is om die wreld minder vreemd te maak, want nie alle kennis van die wreld om ons is voor die hand liggend nie. Daar is honderde verskynsels in die natuur en ruimte wat vra om verklaar te word. Dan praat ons nie eens van die mensgemaakte uitvindings soos die internet, persoonlike rekenaars, globale posisioneringstelsels, selfone, radiogolwe, teorie van evolusie, relatiwiteitsteorie, narkose en mense in die ruimte nie. Agter die alledaagse skuil die fassinerende werking van kragte en wette en die wetenskap in werking: Wat bepaal dat 'n mens se hart aan die linkerkant van die liggaam sit? Hoekom vries water in 'n dam van bo en nie van onder af nie? Kan gene deur omstandighede gemodifiseer word?

Hoe Verklaar Jy Dit? is 'n boek wat jou belangstelling in die wreld om jou sal prikkel. Dit is 'n boek wat op sy eie gelees kan word, wat op die koffietafel kan l en wat saam kan gaan kamp om wonderlike gesprekke om die braaivleisvuur uit te lok.

More from this seller

View all
R30 shipping
Hunting Icons of Africa - Peter Flack
R1,850
Always Anastacia - A Transgender Life in South Africa - Anastacia Tomson
R35
O Bring my Trug na die Ou Transvaal - D.F. Du Toit
R55
R30 shipping
AT THY CALL WE DID NOT FALTER- A FRONTLINE ACCOUNT OF THE 1988 ANGOLAN WAR`- C HOLT
R110
Add to cart

Similar products

Hoe lyk dit Suid-Afrika? - Fourie, Landman , Schoombee
R35
R30 shipping
Stellenbosch Wynland by Hérine Fourie
R150
R30 shipping
HOE VERKLAAR U DIT DEEL 1 DEUR LOTZ STRAUSS SIGNED
R199
R30 shipping
Knapsekerels - Pieter Fourie
R205