HOE ZIJ STIERVEN. G. Jordaan (Teregstelling van Kaapse Rebelle tydens die Anglo-Boereoorlog) (P)
1 was available / secondhand
R10.00
minimum increment
R250.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Hardeband, 208 bladsye, uitgegee deur H.A.U.M. v/h Jacques Dusseau & Co. Kaapstad, 1917. Tweede druk. Die binding is stewig, skoon binne, baie s/w foto's. Vlekke op die buiteblaaie; skutblaaie het verbruin. Naam en adres van vorige eienaar in ink op eerste titelblad. Die teks is in die Nederlands van daardie tyd. Burgers van die destydse Kaapkolonie (wat toe 'n Britse kolonie was) wat aan die kant van die Boererepublieke teen Groot-Brittanje tydens die Anglo-Boereoorlog geveg het, is as rebelle beskou en deur die Britte tereggestel. In hierdie boek gee die skrywer biografiese besonderhede, gevangeneming, verhore en teregstellings. Daar is ook besonderhede oor die einde van generaal C. Beyers en Jopie Fourie tydens die Rebellie van 1914. Geen oorsese verspreiding.