Hoenderproduksie - Braaikuikens - Dr. Jean A. Cilliers
Secondhand
1 was available
Indicative market price:
R250.00
R100.00
60% off
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Hoenderproduksie - Jean A. Cilliers - 2009, hersiene uitgawe - 184pp, indeks - Sagteband in goeie toestand.
Posgeld en verpakking R30.00
Nou kan die voornemende boer, student en bestaande boer homself skoei op die Suid Afrikaanse braaikuiken beginsels. Die boek hanteer alle aspekte van die braaikuiken boerdery. Rasse, hnatering, fasiliteite, voeding en bestuur. Dr. Jean Cilliers is die skrywer van die boek en insette is ook bekom deur kundiges soos Rick Kleyn. Die leser sal 'n uitstekende vewysing geniet deur die boek saam met die DVD: Successful Broiler Production te gerbuik.
Die Boek is A5 en bestaan uit 185 geillustreerde bladsye.