This item has closed 1 buyer bought 1 item

Similar products

Sneeuwitjie en die Sewe Dwergies (Afrikaans)
Secondhand
R30.00
Salsa Stories: Lulu Delacre (Paperback)
Secondhand
R20.00
Pelgrimstogte en Reise (Afrikaans) | Cath Senker
Secondhand
R20.00
The House that Grew and Other Stories (Paperback)
Secondhand
R45.00
Hoendervleis: Grillerige Stories en Rympies (Afrikaans, Paperback)
Sold

Hoendervleis: Grillerige Stories en Rympies (Afrikaans, Paperback)

New 10 were available
Indicative market price: R145.00
R125.00
14% off
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
LXLY-5218-G960
Bob Shop ID
341683330
Hoendervleis: Grillerige Stories en Rympies (Afrikaans, Paperback) picture

This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 5 - 13 working days



Kom slaap 'n nag lank in die spookkamer.

Vind uit wat gebeur as jy 'n poets op 'n onnie soos juffrou Grimbeek bak.

Waag dit om 'n paar baie spesiale handskoene aan te trek.

Ontdek die nuwe rugbyheld se grillerige geheim.

Vind uit waarom jou kleinboetie nog elke aand met sy bedlampie aan slaap.

En kom swem in die Middernagmeer … as jy dapper genoeg is.

Hierdie boek vol grillerige stories en rympies sal jou heerlik hoendervleis laat kry! Daar is 'n weerwolf wat saam op die skoolkamp gaan, 'n paar spokerige handskoene wat goed is met klavier speel, 'n baie vreemde onderwyseres - en iets wat jou die hardste van almal in die fliek sal laat gil!

Jong grilvrate sal versot wees op hierdie versameling stories en rympies uit die pen van Jaco Jacobs.

Features

SummaryHierdie boek vol grillerige stories en rympies sal jou heerlik hoendervleis laat kry! Daar is ’n weerwolf, ’n paar spokerige handskoene, ’n vreemde onderwyseres – en iets wat jou die hardste van almal in die fliek sal laat gil!
AuthorJaco Jacobs (Author), Zinelda McDonald (Illustrator)
PublisherLAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Release date20171101
Pages104
ISBN0-7993-8387-2
ISBN 13978-0-7993-8387-4

Recently viewed

See more
Kinito Mendez - Su Amigo Import Sealed
New
R160.00
Center Console Organizer Accessories for 2018-2022 XLE XSE 2020-2022 LE SE with Dual USB Ports
New
R453.00
Fuel Line Petrol Clip Pliers Hose Release Disconnect Removal Pipe Repair Tool
New
R383.00
Replacement Headphone Earpads for Sennheiser HD598 HD558 HD515 HD598 Cs HD518 HD5... (COLOR.: BROWN)
New
R506.00