Hoerkind: Die memoires van ?n randeier

Hoerkind: Die memoires van ?n randeier

1 available / new
Only 1 left – grab it before it’s gone!
R250.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
bhs1
Bob Shop ID
642997488

Penguin Random House South Africa, 2022, softcover, index, 243 pages, condition: as new.

Die joernalis en skrywer Herman Lategan word vroeg reeds ʼn hoerkind genoem. Hy is buite die eg gebore. As kind word hy brandarm groot; daar is ʼn skaarste aan kos. Op ses gaan hy vir ʼn jaar kinderhuis toe. Om soos ʼn weggooikind te voel spook dekades lank by hom. Albei sy ouers word alkoholiste. Sy stiefpa skiet op hom. Op 13 beland hy in die kloue van ʼn pedofiel. In sy tienerjare bevriend hy Afrikaanse digters soos Sheila Cussons, Ina Rousseau, Barend J. Toerien en Casper Schmidt. Hy word in die weermag toegesluit. As jongeling vertrek hy na New York waar hy die kunstenaar Andy Warhol op straat agtervolg. Hy keer terug na Suid-Afrika waar hy op die strate beland. Later gaan hy na verskeie rehabilitasiesentrums vir alkohol- en dwelmafhanklikheid. Een aand word hy gyselaar gehou en met ʼn mes gesteek. Hy verloor byna sy been ná ʼn motorongeluk tydens ʼn besoek aan die oudrugbyspeler Mannetjies Roux se plaas. Later vind hy n veilige hawe wanneer sy pad met dié van Graham Sonnenberg kruis. Hy maak opgang as joernalis wat na die verste uithoeke van die wêreld reis. Hoerkind is n aangrypende relaas oor verlies én oorwinning.

Add to cart

Recently viewed

See more
For Samsung Galaxy S20 FE Middle Frame Bezel Plate With Accessories (Silver)
R380.72
Darksiders II(PS3)
R200.00
6 Pcs R12t Fuel/ Water Separator Filter Elements for Racor 140r
R1,031.00
Various - Love Life Generation (CD, Comp, Mixed)
R595.00

Similar products

Daar`s `n hoender wat `n eier nie kan lê, Chris van Wyk (`n memoir)
R70.00
Uit die hart van `n man
R35.00
In die skadu van n legende Pieter van der Westhuizen
R130.00
Saartjie van die Suurveld deur Kempie Bakkes (Kouga/Humansdorp, PE memoirs)
R99.00