This item has closed with no items sold
View the relisted Item
View other items offered by CultureShop274

Similar products

Hoerkind - Herman Lategan
R175.00
Bybel vertalings / Bybelvertalings - Herman Grobler
R110.00
Opstokers, fopdossers en tweegatjakkalse deur Herman Lategan
R65.00
67% OFF
Mei - Herman Gorter
R290.00 R870.00
Hoerkind - Herman Lategan Hoerkind - Herman Lategan
Hoerkind - Herman Lategan Hoerkind - Herman Lategan
Closed

Hoerkind - Herman Lategan

1 was available / secondhand
R175.00
Shipping
Free shipping is available from CultureShop for all orders above R750.00, using one of our trusted couriers.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
641288604

Herman Lategan word wyd gerespekteer as joernalis, en is beide berug én beroemd vir sy uitgesprokenheid en kwinkslae oor alles onder die son. In Hoerkind  vertel hy sy lewensverhaal uit die hart uit, sonder doekies omdraai. Hy is een warm Februarienag in 1964 in n losieshuis in Kaapstad verwek buite die eg. Van jongs af het hy soos n weggooimens gevoel, want hy is deur grootmense wat die lewe op onvaste voet betree het, van die een stel hande na die ander aangegee.

 Op 13 beland hy in die kloue van n geslepe pedofiel, n bekende Afrikaanse koerantman in daardie jare. Pas na sy 18de verjaarsdag, wanneer sy molesteerder met hom klaar is, word Herman sonder seremonie voor die deur van sy vervreemde alkoholis-pa afgelaai. In sy tienerjare bevriend hy Afrikaanse digters soos Sheila Cussons, Ina Rousseau, Barend J. Toerien en Casper Schmidt. Ná skool doen hy sy diensplig, maar word oneervol ontslaan en kom hy in New York aan, waar hy vir Andy Warhol op straat agtervolg en met n smorgasbord van eendagsvlinders kattemaai.

 Terug in Suid-Afrika maak Herman opgang as joernalis wat na die wydste hoeke van die wêreld reis. As volwassene voer hy n stryd met drank en dwelms en is n ruk lank haweloos. En vir menige werkgewer word hy die nagmerrie wat hulle die ergste vrees.

 Hoerkind is n aangrypende relaas oor verlies én oorwinning wat jou sal laat lag, en jou hart n paar keer breek. Jy sal jou kop skud oor die wreedheid van n wêreld waar mense aan mekaar uitgelewer is, maar jy sal verwonderd staan oor die omvang van goedheid, juis omdat mense op mekaar aangewese is.

ISBN/EAN: 9781776093380

Pages: 242

Penguin Books, 2022

Good condition.

B88

Recently viewed

See more
Rhodesia - Bush War - Army Service Corps Badge
R95.00 No bids
2 CENT 1976 CIRCULATED(BID PER COIN)
R12.00 No bids
Jurassic World T-Rex Large SuperShape Foil Balloon
R150.00
Manual Press Pump Bottle Portable Bidet Enema Douche Bulb Vaginal Anal Cleansing ... (SIZE 3: 600ML)
R528.00