Hoerkind (Signed Copy)

Hoerkind (Signed Copy)

New 4 available
Indicative market price: R300.00
Only 4 left – grab it before it’s gone!
R250.00
17% off
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
6000600087214
Bob Shop ID
594319515

Signed by Herman Lategan.

Herman Lategan word wyd gerespekteer as joernalis, en is beide berug én beroemd vir sy uitgesprokenheid en kwinkslae oor alles onder die son. In Hoerkind vertel hy sy lewensverhaal uit die hart uit, sonder doekies omdraai. Hy is een warm Februarienag in 1964 in 'n losieshuis in Kaapstad verwek buite die eg. Van jongs af het hy soos 'n weggooimens gevoel, want hy is deur grootmense wat die lewe op onvaste voet betree het, van die een stel hande na die ander aangegee.

Op 13 beland hy in die kloue van 'n geslepe pedofiel, 'n bekende Afrikaanse koerantman in daardie jare. Pas na sy 18de verjaarsdag, wanneer sy molesteerder met hom klaar is, word Herman sonder seremonie voor die deur van sy vervreemde alkoholis-pa afgelaai. In sy tienerjare bevriend hy Afrikaanse digters soos Sheila Cussons, Ina Rousseau, Barend J. Toerien en Casper Schmidt. Ná skool doen hy sy diensplig, maar word oneervol ontslaan en kom hy in New York aan, waar hy vir Andy Warhol op straat agtervolg en met 'n "smorgasbord van eendagsvlinders" kattemaai.

Terug in Suid-Afrika maak Herman opgang as joernalis wat na die wydste hoeke van die wêreld reis. As volwassene voer hy 'n stryd met drank en dwelms en is 'n ruk lank haweloos. En vir menige werkgewer word hy die nagmerrie wat hulle die ergste vrees.

Add to cart

Recently viewed

See more
Cudy AX5400 WiFi 6E PCI Express Adapter
New
R1,203.39
Autoclave Vertical Top Loading
New
R49,895.00
FESTOOL - TOOLIE MULTI FUNCTIONAL TOOL FES498863
New
R1,055.00
Stal *** R20 Replacement note *** 1990 first issue *** Top note
Secondhand
R388.00

Similar products

Thandabantu - By Dr. Oluf Martiny - Signed Copy
Secondhand
R250.00
17% OFF
Lost And Found (signed copy)
Secondhand
R125.00 R150.00
Hoerkind
Secondhand
R150.00
40% OFF
Something Wholesale by Newby, Eric (Signed Copy)
Secondhand
R295.00 R495.00