Hoerkind - Signed edition

New
-+
6 available
R250.00
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Collect from a locker or counter from R5
There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
6000600087214
Bob Shop ID
594319515

Signed by Herman Lategan.

Herman Lategan word wyd gerespekteer as joernalis, en is beide berug n beroemd vir sy uitgesprokenheid en kwinkslae oor alles onder die son. In Hoerkind vertel hy sy lewensverhaal uit die hart uit, sonder doekies omdraai. Hy is een warm Februarienag in 1964 in 'n losieshuis in Kaapstad verwek buite die eg. Van jongs af het hy soos 'n weggooimens gevoel, want hy is deur grootmense wat die lewe op onvaste voet betree het, van die een stel hande na die ander aangegee.


Op 13 beland hy in die kloue van 'n geslepe pedofiel, 'n bekende Afrikaanse koerantman in daardie jare. Pas na sy 18de verjaarsdag, wanneer sy molesteerder met hom klaar is, word Herman sonder seremonie voor die deur van sy vervreemde alkoholis-pa afgelaai. In sy tienerjare bevriend hy Afrikaanse digters soos Sheila Cussons, Ina Rousseau, Barend J. Toerien en Casper Schmidt. N skool doen hy sy diensplig, maar word oneervol ontslaan en kom hy in New York aan, waar hy vir Andy Warhol op straat agtervolg en met 'n "smorgasbord van eendagsvlinders" kattemaai.

Terug in Suid-Afrika maak Herman opgang as joernalis wat na die wydste hoeke van die wreld reis. As volwassene voer hy 'n stryd met drank en dwelms en is 'n ruk lank haweloos. En vir menige werkgewer word hy die nagmerrie wat hulle die ergste vrees.

Hoerkind is 'n aangrypende relaas oor verlies n oorwinning wat jou sal laat lag, en jou hart 'n paar keer breek. Jy sal jou kop skud oor die wreedheid van 'n wreld waar mense aan mekaar uitgelewer is, maar jy sal verwonderd staan oor die omvang van goedheid, juis omdat mense op mekaar aangewese is.

More from this seller

View all
16% OFF
Finders & Keepers
R59 R70
R30 shipping
11% OFF
King of Sloth
R250 R280
R30 shipping
18% OFF
Heiresses
R213 R260
R30 shipping
13% OFF
Island of Mists and Miracles
R310 R355
Add to cart

Similar products

R30 shipping
Hoerkind - Herman Lategan
R289
R30 shipping
HAPPIER DAYS BY ERNEST BENN SIGNED LIMITED EDITION
R159
R30 shipping
To See You Again, First Edition, SIGNED copy, Betty Schimmel Story
R390
R30 shipping
Year of the King: An Actor's Diary and Sketchbook, 1985, by Antony Sher first Edition signed by auth
R220