Hoerkind
Hoerkind
Hoerkind

Hoerkind

New
Indicative market price: R290
-+
5 available
R245.00 16% OFF
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Collect from a locker or counter from R5
There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
9781776093380
Bob Shop ID
594319514

Herman Lategan word wyd gerespekteer as joernalis, en is beide berug n beroemd vir sy uitgesprokenheid en kwinkslae oor alles onder die son. In Hoerkind vertel hy sy lewensverhaal uit die hart uit, sonder doekies omdraai. Hy is een warm Februarienag in 1964 in 'n losieshuis in Kaapstad verwek buite die eg.

Van jongs af het hy soos 'n weggooimens gevoel, want hy is deur grootmense wat die lewe op onvaste voet betree het, van die een stel hande na die ander aangegee.
Op 13 beland hy in die kloue van 'n geslepe pedofiel, 'n bekende Afrikaanse koerantman in daardie jare. Pas na sy 18de verjaarsdag, wanneer sy molesteerder met hom klaar is, word Herman sonder seremonie voor die deur van sy vervreemde alkoholis-pa afgelaai.

In sy tienerjare bevriend hy Afrikaanse digters soos Sheila Cussons, Ina Rousseau, Barend J. Toerien en Casper Schmidt. N skool doen hy sy diensplig, maar word oneervol ontslaan en kom hy in New York aan, waar hy vir Andy Warhol op straat agtervolg en met 'n "smorgasbord van eendagsvlinders" kattemaai.


Hoerkind is 'n aangrypende relaas oor verlies n oorwinning wat jou sal laat lag, en jou hart 'n paar keer breek. Jy sal jou kop skud oor die wreedheid van 'n wreld waar mense aan mekaar uitgelewer is, maar jy sal verwonderd staan oor die omvang van goedheid, juis omdat mense op mekaar aangewese is.

More from this seller

View all
R30 shipping
27% OFF
Those in Peril
R109 R150
R30 shipping
29% OFF
The Unkillables
R221 R310
R30 shipping
12% OFF
Blessings
R370 R420
17% OFF
Ian Brady And Myra Hindley Murder On The Moors
R69 R83
Add to cart

Similar products

Sporting Travels of a Karoo Son - Des Newton
R85
R30 shipping
65% OFF
Take a Seat, One Man, One Tandem and Twenty Thousand Miles of Possibilities - Dominic Gill
R190 R540
Ingrid ~ Charlotte Chandler
R65
R30 shipping
21% OFF
Basta
R220 R280