This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by BooksAgain3918

Similar products

Hoezit! Die Wonderwreld van Vreemde Diere
Sold

Hoezit! Die Wonderwreld van Vreemde Diere

Secondhand 2 were available
R38.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 5 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
23273-1
Bob Shop ID
619649264

Waar sal jy vliende paddas kry? Watter soort bok het tande soos Dracula? Watter diertjie kan kilometers onder die see en selfs in die buitenste ruimte oorleef? Waar sal jy 'n verkleurmannetjie kry wat so groot soos 'n kat is?

Ontdek van die vreemdste diere op ons planeet met hierdie boek propvol prettige feite en aktiwiteite! Met 48 bladsye vol prettige feite, volkleurfoto's en hope aktiwiteite, speletjies en kopkrappers waarmee jy die wonderwereld van vreemde diere kan verken, is hierdie boek gewaarborg om jong feitevrate se tone te laat omkrul van lekkerkry!

Maak van naderby kennis met vampiervlermuise, ietermagogs en tapirs en verstom jou aan van die eienaardigste diere wat jy ooit gesien het! Die temas en aktiwiteite maak hierdie reeks boeke die perfekte hulpbron vir skoolprojekte en sal sorg vir ure se prettige vermaak by die huis.