This auction has been won.
Leading
Technostat281 1 × R52.00
5 May 21:34

Similar products

Hofmeyr, W A Sy werk en waarde deur N J le roux William Angus Hofmeyr biografie
Sold

Hofmeyr, W A Sy werk en waarde deur N J le roux William Angus Hofmeyr biografie

Secondhand 1 was available
R7.00 minimum increment
R52.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Returns
Money-Back Guarantee: 10 Days: IF RETURNED NOT SATISFIED

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Bob Shop ID
411224315

Hofmeyr, W A Sy werk en waarde deur N J le roux

William Angus Hofmeyr het diep spore in die Suid-Afrikaanse geskiedenis getrap as ‘n Afrikaanse kultuurleier en sakeman.  En was ook een van die stigters van die Zuid-Afrikaanse Akademie voor Taal, Letter en en Kunste en die Hoërskool Jan van Riebeeck in Kaapstad. Hy laat sy merk as stigter van   Die Burger in Kaapstad was voorsitter van Naspers, tot en met sy dood in die ouderdom van 84. Hy was ook een van die eerste stigters van die Nasionale party en was voorsitter onder meer van   Santam in 1918 en Sanlam  poste wat hy lewenslank beklee het. 

Nasionale Boekhandel, September 1953, EERSTE DRUK.182P. Talle foto’s

Toestand: ouderdomsvergeling naam van vorige eienaar op skutblad maar skoon en stewig gebind.

Verpakking en Posgeld R55 (in S.A)

OM TE VERSEKER DAT DIE PRYS VAN MY BOEKE BEKOSTIGBAAR EN LAAG BLY, GAAN BOEKE   SLEGS MAANDAE GEPOS WORD.  (WEENS VERHOOGDE KOSTE VAN BRANDSTOF, VERPAKKING, POSGELD EN PARKERING), Indien u die boek (e)/item(s) dringend benodig of ander reëlings wil tref, kontak my gerus.

N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R55  per 1 kg boeke en slegs R 8 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg.  Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy.

Customer ratings: 1 ratings

Great communication. Pleasure to deal with.
24 May 2019