Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Homerus: die IIias, Uit die oorspronklike Grieks vertaal deur J P J Van Rensburg. EERSTE DRUK
‘n Prosavertaling van Die Ilias van Homerus met kant verwysings en aantekeninge.
Pro Ecclesia-Drukkery, S.J. circa 1952, 404p. EERSTE DRUK
Toestand: hardeband, donkerrooi, kunsleer, met vergulde titel , geringe rugslytasie, ouderdomsvergeling skoon en goeie toestand. .Nog in oorspronklike hardeband houer, rakslytasie.
Verpakking en Posgeld R65 (in S.A.) weens gewig.
OM TE VERSEKER DAT DIE PRYS VAN MY BOEKE BEKOSTIGBAAR EN LAAG BLY, GAAN BOEKE SLEGS MAANDAE GEPOS WORD. (WEENS VERHOOGDE KOSTE VAN BRANDSTOF, VERPAKKING, POSGELD EN PARKERING). Indien u die boek (e)/item(s) dringend benodig of ander reëlings wil tref, kontak my gerus.
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R55 per 1 kg boeke en slegs R8 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy.
Ek kan ook u boeke teen R99 (onder 5 kg) by POSTNET pos, dan kry u dit binne vier dae by u naaste POSTNET kantoor in ‘n stad of groot dorp.
BESPAAR OP POSGELD DEUR MEER AS EEN BOEK TE BESTEL!