Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
daar is geen datum van druk nie maar die voorwoord is gedateer 1952, hardeband 404 bladye, (boek is A4 grotte)die hardeband het n paar merkies aan soos te sien op die foto, naam voor in boek, bladsy 373 is effens beskadig en het 2 klein skeurtjies , agter in die boek is daar n geel vlek as gevolg van n uitknipsel van die Huisgenoot gedateer 1955 met n artikel oor die boek, teks is skoon en die binding goed, versending R35 in RSA