Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hierdie publikasie van Jorrie Potgieter is tydig, te midde van die breë debat oor homoseksualiteit, veral binne die geledere van die NG-Kerk. Dit is duidelik dat Potgieter goed ingegrawe is op die onderwerp - iets wat te verwagte is, omdat sy 2006-proefskrif oor dieselfde onderwerp gehandel het : "'n Nuwe-Testamentiese studie in hermeneutiek : die homoseksualiteitsdebat in die Nederduitse Gereformeerde Kerk (1986-2004)". Hierdie boek is 'n geslaagde popularisering van sy akademiese werk.
DIE BOEK IS SOOS NUUT