| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |



Hardeband in mooi toestand. Eerste wit bladsy wat voorin was is uitgeskeur. Eerste uitgawe 1985. 68 bladsye. Een van die skaars boeke oor die Bosoorlog tydperk.