Honoris Crux - Ons Dapperes / Our Brave - At van Wyk
1 was available / secondhand
R175.00
0% off
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Honoris Crux - Ons Dapperes / Our Brave - At van Wyk - Saayman & Weber - 120pp, indeks, swart en wit foto's - Hardeband met stofomslag in baie goeie toestand - Intern 'n baie mooi skoon kopie.
Posgeld en verpakking R30.00
Toekennings word gedurig aan persone gemaak en daar bestaan ook 'n mate van senioriteit in sekere kategoriee van betrokke toekennings. Dink maar net hoe hoog 'n Oscar-, Emmy-, Artesof Hertzogprystoekenning aangeskryf word. In die Suid-Afrikaanse Weermag is dit ook die geval met die Honoris Crux-dekorasie wat vir buitengewone dapperheid toegeken word.