Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hoofmeisie Kobie deur Stella Blakemore nr 8 in Maasdorp-reeks.
Op kosskool op Maasdorp word Kobie tot hoofmeisie benoem, maar ‘n ramp tref haar geliefde skool.
Van Schaik, 1971, 179p, DERDE UITGAWE
Toestand: Hardeband, baie goed, geen stofomslag, skoon, stewig gebind.
Verpakking en Posgeld R52 (in S.A.)
OM TE VERSEKER DAT DIE PRYS VAN MY BOEKE BEKOSTIGBAAR EN LAAG BLY, GAAN BOEKE SLEGS MAANDAE GEPOS WORD. (WEENS VERHOOGDE KOSTE VAN BRANDSTOF, VERPAKKING, POSGELD EN PARKERING). Indien u die boek (e)/item(s) dringend benodig of ander reëlings wil tref, kontak my gerus.
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R52 per 1 kg boeke en slegs R10 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy.
BESPAAR OP POSGELD DEUR MEER AS EEN EEN BOEK TE BESTEL!!!