This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by The Book Traders5123

Similar products

Seun wat saam met drake vlieg, Die (3) - Shepherd, Andy (vert. deur K
R250.00
Jy kan ook 'n entrepeneur wees
R75.00
Dot Serfontein - stel van 3 boeke
R270.00
Kobie gaan verder deur Stella Blakemore(Maasdorp 9)
R79.00
Hoofmeisie Kobie - Stella Blakemore
Sold

Hoofmeisie Kobie - Stella Blakemore

1 was available / secondhand
R75.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Bob Shop ID
545690581

Hoofmeisie Kobie - Stella Blakemore - 1949 - Van Schaik - Hardeband steeds in mooi toestand.

Wat almal verwag het gebeur toe: Kobie Malan is Maasdorp se nuwe hoofmeisie! Kobie is dolgelukkig omdat sy haar ideaal verwesenlik het. Boonop is sy ook die skool se sportkaptein. Maar 'n ramp tref Maasdorp en dreig om ook Kobie se geluk te vernietig: juffrou Van der Westhuizen, die gewilde hoof wat Maasdorpskool die beste meisieskool in die land gemaak het, verlaat die skool onverwags. Wat gaan van die skool en sy tradisies word, veral aangesien die nuwe hoof, juffrou Brand dreig om heelwat veranderinge aan te bring; selfs om die trotse skooldrag af te skaf en om weg te doen met prefekte. Vir Kobie en haar vriende is dit nie meer hulle geliefde Maasdorp nie en hulle is diep ongelukkig. Sal sake ooit weer regkom? Die Maasdorpers is egter vasbeslote om iets te doen, en met die Drie Musketiers se vindingryke planne gebeur daar vinnig merkwaardige dinge by Maasdorpskool!

Recently viewed

See more
Yu-Gi-Oh! - Scramble Egg - 1st Ed/Common - Extreme Force (EXFO-EN099)
R20.00
Disney Lorcana Trading Card Game - Emerald Chromicon - Shimmering Skies (5)
R15.00
50% OFF
For Lenovo M10 Plus X606 Original LCD Flex Cable
R180.00 R359.00
1977 Transkei Radio Collectors Sheet 1.6a
R7.50

Customer ratings: 1 ratings

very happy - many thanks!
21 Feb 2022