Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
HOONLAG VAN DIE DUIWEL deur Braam le Roux
Hardeband sonder stofomslag. Ligte skaafmerkies oor randte van hardeband. Bladsye effens vergeel weens ouderdom. Sien foto onder vir toestand van boek. Stewig gebind en in 'n redelike toestand. Posgeld R25.